Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Meganiese Ontwerper / Masjien Ontwerper » Ingenieurswese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Meganiese Ontwerper / Masjien Ontwerper Meganiese Ontwerper / Masjien Ontwerper  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Meganiese Ontwerper / Masjien Ontwerper

Ek is ‘n Meganiese Ontwerper / Masjien Ontwerper met meer as 27 jaar ondervinding in die ontwerp en tekenkantoor.

My kwalifikasies sluit in ‘n “Advanced Diploma Of Mechanical Engineering Tecknology” deur EIT (Pert Australia). Dit is gegradeer deur SAQA as ‘n Meganiese Diploma NQF vlak-6. Ek het ook ‘n N5 setifikaat in Meganiese Ingenieurswese en is gekwalifiseer as Passer & Draaier by Olifantsfontein.

My onderfinding sluit in die ontwerp, uitleg en modeleering van Mineraal Proseseerings Aanlegte en uitbreiding hiervan. Die ontwerp en modeleering van doelgerigte masjiene en toerusting, pomp en pyp installasies, ens. Die produkte waarmee ek bekend is, is: Koper, Fosfaat, Steenkool, Aluminium, Yster, Swaar Minerale Sand, Papier en Cement.

My hoof lyn van kenning en ondervinding is Meganies maar ek het ook ondervinding en kennis van Struktuur werk, Pyp werk, Proses vloei en P&ID.

As ‘n stok perdjie doen ek herbouings en herstel van ou Klok-werke. Dit het my ook gedruk om my eie CNC “Desktop Milling Machine” te ontwerp en te bou. Dit het verder gegaan en ek het op versoek verskeie CNC tiepe masjiene geontwerp en gebou. Ek bou my eie elektroniese beheer sisteme vir hierdie masjiene en het onlangs my eerste USB gedrewe beheer kaart gebou.

Vorige2 van 12Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Nicojacobs sal kan kontak.
Geadverteer deur: Nicojacobs
Alle advertensies deur Nicojacobs.
'n soeknet lid sedert 2015-01-09.
Rooihuiskraal North Ext 1 - Rooihuiskraal - Gauteng

3754 besigtigings.
Geadverteer op 2015-01-09 08:08:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.