Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN

Vakante poste

Masjien operateurs – Ladysmith KZN

Minimum vereistes:

· Meganiese agtergrond;

· Moet bereid wees om skofte te werk;

· Vervoer na werk en terug.

Interne opleiding sal verskaf word.

Die pos is dadelik beskikbaar.

Aansoeke sluit 28 Feb 2018. Indien u teen 9 Maart 2018 geen terugvoering ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

NB: CV’s mag slegs per e-pos ingedien word.

U is welkom om my te kontak indien u enige verder inligting benodig, MAAR SLEGS PER E-POS!

Kontak persoon: Antoine Rottcher van Zyl

admin@sackforce.co.za


Vorige2 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ar sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ar
Alle advertensies deur Ar.
'n soeknet lid sedert 2018-02-28.
Ladysmith - Kwazulu-Natal
Kaart vir Ladysmith,Kwazulu-Natal,Suid Afrika

543 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-28 14:54:00.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-19 05:33:39 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.14549 sekondes vir 54.80.219.236