Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Meganiese agtergrond? Vakante pos – Ladysmith KZN

Vakante poste

Masjien operateurs – Ladysmith KZN

Minimum vereistes:

· Meganiese agtergrond;

· Moet bereid wees om skofte te werk;

· Vervoer na werk en terug.

Interne opleiding sal verskaf word.

Die pos is dadelik beskikbaar.

Aansoeke sluit 28 Feb 2018. Indien u teen 9 Maart 2018 geen terugvoering ontvang het nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.

NB: CV’s mag slegs per e-pos ingedien word.

U is welkom om my te kontak indien u enige verder inligting benodig, MAAR SLEGS PER E-POS!

Kontak persoon: Antoine Rottcher van Zyl

admin@sackforce.co.za

Vorige6 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ar sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ar
Alle advertensies deur Ar.
'n soeknet lid sedert 2018-02-28.
Zwartkop Ext 8 - Centurion - Gauteng

1617 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-28 14:58:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.