Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Deeltyds
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Me Du Plessis » Deeltyds » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Me Du Plessis Me Du Plessis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Me Du Plessis

R13 300.00


Ek is tans tussen werke a.g.v. aflegging vroeer die jaar. Ek gaan vir basiese wond versorgings kurses in Februarie (3 dae), dan ook 3 ander modules in wond versorging van eendag elk gedurende Maart, April en Mei, voordat ek as professionele wond versorger kwalifiseer.

Intussen het ek 'n inkomste nodig asb, dus die soek vir 'n administratiewe pos of 'nurses aid' pos vir 6 maande; vanaf 01 Des 2019 tot einde Mei 2020. By voorbaat dankie

1 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Deeltyds.

Selfoon Nommer:0765951525
Geadverteer deur: Susarasue.
'n soeknet lid sedert 2019-11-25.
Alle advertensies deur Susarasue.
Constantiapark - Glenstantia - Gauteng

115 besigtigings.
Geadverteer op 2019-11-26 11:40:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!