Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

MATRIKULANT SOEK WERK IN BEMARKING VELD » Skoolverlater » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

MATRIKULANT SOEK WERK IN BEMARKING VELD  MATRIKULANT SOEK WERK IN BEMARKING VELD  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

MATRIKULANT SOEK WERK IN BEMARKING VELD

EK IS 19JAAR OUD EK BLY IN GEORGE, EK IS OPSOEK NA N BEMARKING POSISIE, OP DIE OOMBLIK LOS EK AF AS BEMARKER.  HET 6MAANDE BEMARKINGS KURSUS GEVOLG.  EK IS BEREID OM VERDER TE STUDEER DEUR N FIRMA WAT MY N GELEENTHEID SAL BIED.  EK IS LOJAAL,BAIE GOEIE MENSE VERHOUDING, VRIENDELIK EN HARDWERKEND. EK WIL GRAAG DIE GELEENTHEID KRY OM MY SELF TE BEWYS, ALLE WERKE WAT GEADVERTEER WORD IS MET MEER AS TWEE JAAR ONDERVINDING.  EK DOEN N BEROEP OP MAATSKAPPYE OM SKOOLVERLATERS N KANS TE GEE, HOE GAAN MATRIKULANTE WERK KRY AS HULLE NIE N KANS GEGEE WORD NIE.

 

EK IS BEREID OM MY SELF OP TE WERK EN TE BEWYS DAT EK N SUKSES KAN MAAK AS IEMAND MY NET N KANS WIL GEE.

 

BYVOORBAAT DANKIE

L VAN ZYL

 

Vorige9 van 11Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Diesel sal kan kontak.
Geadverteer deur: Diesel.
'n soeknet lid sedert 2010-09-30
Alle advertensies deur Diesel.
George - Wes-Kaap

28698 besigtigings.
Geadverteer op 2010-09-30 06:15:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.