Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Man soek werk op plaas,bees boerdery ondervinding,wild,jag,implimente... » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Man soek werk op plaas,bees boerdery ondervinding,wild,jag,implimente... Man soek werk op plaas,bees boerdery ondervinding,wild,jag,implimente...  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Man soek werk op plaas,bees boerdery ondervinding,wild,jag,implimente...

R15 000.00
Ek is opsoek na n werk op n plaas enige plek in Suid-Afrika,ek werk reeds al 20 jaar vir die lughawe,ek het beeste ondervinding en algemeene plaas bedryf kennis opgedoen op my pa se plaas.Ek is 40 jaar oud,is getroud en het nie meer kinders in die huis nie.Die rede dat ek na 20 jaar n werk soek is omdat daar geen vooruitsigte by my huidige werk is nie en ek en my vrou altwee kom oorspronklik van die plaas af. Kontak my asseblief op 0823159265 of riabannink@live.co.za
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Des83 via e-pos.
Telefoon Nommer:0844106492
Selfoon Nommer:0823159265
Geadverteer deur: Des83
'n soeknet lid sedert 2012-04-11.
Alle advertensies deur Des83.

Benoni - Gauteng

3161 besigtigings.
Geadverteer op 2012-04-11 09:42:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.