Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Man/Paartjie opsoek na pos op plaas. Man/Paartjie opsoek na pos op plaas.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Man/Paartjie opsoek na pos op plaas.

Paartjie middel 30's is opsoek na plaasbestuurs pos. Man sterk plaas en meganiese ondervinding kode 14,  en vrou sterk finansieel asook veehantering ondervinding.

Kontak gerus. Neem kennis dat ons afhanklikes het. Bereid om te verhuis. Nie nodig om beide man en vrou pos aan te bied nie. 

Man ondervinding:

Plant van gewasse

Voorbereiding van lande

Plant van gewasse 

Herstel van planters, gifspuite

Meganies: (17j+ ondervinding)

Herstel van voertuie

Herstel van engins

Spilpunte

Dompelpompe

Algemene hertelwerk op plaas en voertuie

Melkery:

1200+ beeste behartig in melkery.  

Alpro sisteem behartig.

KI (Het sertifikaat)

Beeste behadel vir siektes en nodige medikasie toegedien.

Vleisbeeste Veld en Voerkraal:

600 beeste behartig (veld)

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien

Inentings

Alle aspekte van voerkraal( +- 300 speenkalwers)

Horingsbrand

Brandmerke

Doseering

Skape: 

+-1000 skape behartig

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien.

Doseerings

Inentings

Beheer van stoet

Skaapvoerkraal ( 400-500 speenlammers)

 

Vrou ondervinding:

Alle kantoor administrasie.

Debiteure

Krediteure

SARS

Lone - uitwerking van tydstate tot UIF oorbetalings e-filing

Werkerskontrakte

Assistent met veehanterings.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rentiae sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rentiae
Alle advertensies deur Rentiae.
'n soeknet lid sedert 2017-10-08.
Potchefstroom - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Potchefstroom,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

62 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-08 18:12:11.
WhatsApp Iemand.
 

2017-10-22 22:51:06 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.17692 sekondes vir 54.80.10.56