Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mak kinder ryperd » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Mak kinder ryperd Mak kinder ryperd  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mak kinder ryperd

R8 500.00
Mak kinder ryperd reun beskikbaar. Hy is 14hh en 6jaar oud. Die perd kan ook gebruik word vir 'n beginner ruiter wat wil selfvertroue bou. Hy is al gebruik in plessierritte, 'n ryskool en Western Mounted Games. Met die perd koop jy nie net 'n lieflike ryperd nie maak ook gemoedsrus. Sy voete kan gewerk word en Zafiqe skop, kap en byt glad nie, hy het 'n rustige, saggeaarde temprament.
Vorige48 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Buck bronco via e-pos.
Telefoon Nommer:0738230466
Selfoon Nommer:0769307183
Geadverteer deur: Buck bronco
'n soeknet lid sedert 2012-10-25.
Alle advertensies deur Buck bronco.

Heilbron - Vrystaat
Kaart vir Heilbron,Vrystaat,Suid Afrika

2404 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-07 13:00:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.