lodge/wildplaas » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
lodge/wildplaas lodge/wildplaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

lodge/wildplaas

       
  Text Box:               

       
  Text Box:               

Dame soek nie werk nie maar ‘n leefstyl en die werk is soos ontspanning.  Het jy ‘n klein lodge, staproetes, kampeerterrein, jagplaas ens.  Ek bestuur die plekkie vir jou teen minimale salaris of selfs net verblyf.  Ek bemark ook vir jou.  Kan ook staproetes uitlê en in stand hou.  Gee nie om vir afgeleë of nie krag.  Ondervinding van lodge bestuur en spyseniering.  Kan vir jagters lekker kampkos/boskos maak.  Finansieel heeltemal onafhanklik.  My man het baie goeie pos by landbouverwante maatskappy.  Ons hou altwee van die natuur.  Kinders uit die huis en wil graag in die natuur werksaam wees.  Iewers in Limpopo, nie te ver Noord  nie.  My man moet op gereelde basis in stad wees vir vergaderings.  Kontak Elize:  084 6086 586 of elizemaree@gmail.com


 

1 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Kontak Diwad via e-pos.
Telefoon Nommer:084 608 6586
Selfoon Nommer:084 608 6586
Geadverteer deur: Diwad
'n soeknet lid sedert 2019-01-16.
Alle advertensies deur Diwad.

Wonderboom - Pretoria-Noord - Gauteng

152 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-16 16:32:47.
WhatsApp Iemand.