Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Lodge / Plaas Instandhouding » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Lodge / Plaas Instandhouding Lodge / Plaas Instandhouding  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Lodge / Plaas Instandhouding

Blanke man volwasse 20 jaar eie meubelfabriek , spesialiseer in soliedehout meubels , sleeper ,kiaat ens.wil graag na plaas skuif kan alle masjienerie saam skuif om instandhouding of selfs opgradeering van lodge of akkomodasie te doen. Het ook kennis van grasdakke oprig en instandhouding . tuine algemene bestuurs werk  amper alles kan ek doen of kan ons saam doen .Kyk na wild en help grootmaak en versorg ook jag en slag kan ek doen .

Skakel my gerus v n afspraak on nog vele meer te bespreek wat ek kan doen om dit vir jou makliker en mooier te maak

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Mane via e-pos.
Telefoon Nommer:0614147155
Selfoon Nommer:0829929613
Geadverteer deur: Mane
'n soeknet lid sedert 2015-04-26.
Alle advertensies deur Mane.

Ellisras - Limpopo

2129 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-08 11:57:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.