Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie » Gesondheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie

R999.97
Foto 1: Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie
Foto 2: Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie
Foto 1: Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie
Foto 2: Lipidsana - 'n natuurlike gewigs beheer en vet verbrandings aanvuller vir die hele familie

Lipidsana is ‘n smaakvolle maaltyd-vervangings melkskommel wat  DLO ( Dual Lipidoxidation: DVV -dubble vetverbranding) in die lewer aktiveer.  Jou lewer is die hooforgaan in jou liggaam wat verantwoordelik is vir jou metabolisme. Die gevolg van die DVV (DLO) is dat opgestoorde vet in die liggaam 2 keer meer effektief verbrand word terwyl waardevolle voedingstowwe en spiermassa behou word. Dit is die enigste voedingsaanvulling op die mark wat van hierdie proses gebruik maak! Dit is ‘n natuurlike produk wat 100% veilig is vir almal, kinders & swanger vrouens ingesluit!  Lipidsana help met
• Verbeterde brein funksie
• Volhoubare langtermyn  gewisverlies
• Normalisering van bloeddruk en bloedvet
• Normalisering van cholesterolvlak
• Immuniteitstelsel word versterk
• Detoksifikasie & teen-verouderend
• Verbeterde fisiese uithouvermoë
• Verminder depressie
• Verlaag inflammetoriese geneigdheid
• Risiko vir hartsiektes word verlaag
• Behoud & bou van spiermassa
• Verbeter kondisie van naels hare & vel
• Addisionele voordele vir kinders
• Optimale sig ontwikkeling
• Verbeterde geheue en konsentrasie
• Optimale senuwee-stelsel ontwikkeling
• Vermindering van aknee

Die interaksie van die hoofbestandele van Lipidsana - Omega 3 vetsure en medium ketting  vetsure aktiveer die werking van twee oksidasie-sisteme in die lewer wat verantwoordelik is vir die verbranding van vet  en  die omsetting daarvan in energie. (Mitchondria & Peroksisomes). As beide hierdie stelsel gelyk geaktiveer word kry jy dubbele vet verbranding. Die Omega 3 word onmiddellik deur die peroksisome afgebreek wanneer dit die lewer bereik. Hoe dosisse Omega 3 versnel inderdaad die oksidasie-proses. Hierdie proses verskaf energie aan die mitochondriese sisteem en bevorder die verbranding van die medium- en kort- ketting vetsure . Albei sisteme verbrand vet en as beide gelyk gestimuleer word tot optimale funksionering stel dit die die lewer dan in staat om die opgestoorde vet in die liggaam te verbrand, wat geweldige gesondheidsvoordele inhou.

Vorige42 van 56Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesondheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesondheid.

Kontak Lipidsana via e-pos.
Telefoon Nommer:0128094026
Selfoon Nommer:0824185224
Faks Nommer:0128094026
Geadverteer deur: Lipidsana
'n soeknet lid sedert 2011-08-27.
Alle advertensies deur Lipidsana.

Parys - Vrystaat

9031 besigtigings.
Geadverteer op 2011-08-27 09:05:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.