Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

LIEFLIKE HOND OM WEG TE GEE » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

LIEFLIKE HOND OM  WEG TE GEE LIEFLIKE HOND OM WEG TE GEE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

LIEFLIKE HOND OM WEG TE GEE

Ek het 'n verlore hond 'n rukkie gelede langs die pad opgetel. Was nog baie jonk.  Ek het haar ingeneem en versorg, maar sy is net te besig vir my twee ou worshondjies.   Ek soek na 'n liefdevolle huis / plaas vir haar.   Sy is seker nou so ongeveer amper 'n jaar oud.   Lyk na 'n bokser/labrador kruising.    Skakel  084 645 3913 indien u belangstel.   Bloemfontein.
Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Fouchek sal kan kontak.
Geadverteer deur: Fouchek.
'n soeknet lid sedert 2010-11-22
Alle advertensies deur Fouchek.
Booysens - Hercules - Gauteng
Kaart vir Booysens,Hercules,Gauteng,Suid Afrika

9827 besigtigings.
Geadverteer op 2010-11-22 06:23:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!