Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.91Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.53Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 19.10Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.10Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.29Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1371Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.01Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.10Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4458Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.03Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.84Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0081Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0367Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 15.03Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0162Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0720Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.56Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4093Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.14Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1241Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.85Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.18Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.90Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.89Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.97Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0043Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2089Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.46Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.86Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.58Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0496Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0488Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.94Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.48Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.22Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.29Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 39.03Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.36Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.90Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0311Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1406Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9723Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7767Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8607Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2567Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008
Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal

R220.00
Foto 1: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 2: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 3: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 4: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 1: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 2: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 3: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal
Foto 4: Lekker see vakansie naby Margate suidkus van Natal

Naby Margate Kom ontspan by die see 
Lecke vakansie huise is in Marina Glen Vakansie Oord
Te, Marina Beach KZN
www lecke co za
Spesiale aanbod buite seisoen:
 Buite seisoen minimum 4 nagte
R 220.00 per nag vir die huis
Kontak Jentina vir meer besonderhede by 073 286 3889
of e-pos my by: jentina@findmeafarm.co.za 

Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid 
van Margate geleë en deel ‘n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, 
Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie.
Marina Glen is binne ‘n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met ‘n veiligheidshek.
Ons het 'n baie netjiese Selfsorg Vakansie Huisie met twee slaapkamers beskikbaar. 
Die perfekte wegkom plek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis,  gasbraaier, elektriese braaier wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroeër
Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 2 kinders. 2 slaapkamers, bestaande uit hoofslaapkamer met dubbelbed 
en 2de slaapkamer met 2 dubbelbank beddens (dubbel onder, enkel bo) en badkamer.
  Dakwaaiers in die sitkamer, slaapkamer, kombuis en in die hoofslaapkamer. TV in die sitkamer, DSTV Skottel bring eie dekodeerder)
Ontspan heeltemal en braai op jou stoep.
Ideaal geleë 800 meter van die strand 
met lagune, swem area en visvangplek. 
Die hoof strand is ongeveer 1 km en het blou vlag status 
met heel jaar lewensredder en 'n mooi restaurant op die strand.

Kyk www lecke co za
Vorige20 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Kontak Lecke via e-pos
Geadverteer deur: Lecke.
'n soeknet lid sedert 2016-05-02.
Alle advertensies deur Lecke.
Nylpark - Roedtan - Limpopo

1961 besigtigings.
Geadverteer op 2016-05-02 08:24:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.