Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Lekker see vakansie na by Margate » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.88Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.66Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.05Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.01Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.61Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1649Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.57Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0018Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5320Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.20Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.19Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0096Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0354Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.20Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0872Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0191Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.05Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.05Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.18Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4544Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.03Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1436Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.35Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.86Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.54Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.54Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.62Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.05Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2369Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.94Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.28Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.44Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0549Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0501Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.32Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.00Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.58Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.94Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.31Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.31Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0352Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1650Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0019Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.18Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7459Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9802Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2815
Lekker see vakansie na by Margate Lekker see vakansie na by Margate  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Lekker see vakansie na by Margate

R320.00
Foto 1: Lekker see vakansie na by Margate
Foto 2: Lekker see vakansie na by Margate
Foto 3: Lekker see vakansie na by Margate
Foto 1: Lekker see vakansie na by Margate
Foto 2: Lekker see vakansie na by Margate
Foto 3: Lekker see vakansie na by Margate

www.lecke.co.za

Lekker by die see

 

 Lecke vakansie huisie in Marina Glen Vakansie Oord 8 Km van af Margate 

te, Marina Beach KZN 

Spesiale aanbod buite seisoen:
buite seisoen minimum 3 dae
R 220.00 per dag vir die huis

Kontak Jentina vir meer besonderhede by 073 286 3889
of e-pos my by: jentina@findmeafarm.co.za
Faks: 086 615 6205

Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate geleë en deel ‘n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie. Marina Glen is binne ‘n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met ‘n veiligheidshek.

Baie netjiese Selfsorg Vakansie Huisie met twee slaapkamers beskikbaar. Die perfekte wegkom plek van die stadslewe. Eenheid is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis, ysmasjien, gasbraaier, elektriese braaier en skottelgoedwasser. Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 2 kinders. 2 slaapkamers, bestaande uit hoofslaapkamer met dubbelbed en 2de slaapkamer met 2 dubbelbank beddens (dubbel onder, enkel bo) en badkamer.   Dakwaaiers in die sitkamer, slaapkamer, kombuis en in die hoofslaapkamer. TV in die sitkamer, DSTV Skottel (bring eie dekodeerder)Ontspan heeltemal en braai op jou stoep.

Ideaal geleë 800 meter van die strand met lagune, swem area en visvangplek. Die hoof strand is ongeveer 1 km en het blou vlag status met heel jaar lewensredder en 'n mooi restaurant op die strand.

TARIEWE 
1/1/2014 - 15/01/2015 (6 persone, per nag)
1/12 tot 15/12 R570.00
16/12 tot 02/01 R820.00
03/01 tot 15/01 R570.00
April skool vakansie R620.00
Jun./Sep. skool vakansie R470.00
Lang naweke R400.00
Buite seisoen R320.00

Vir elke persoon meer as 6, ongeag sy ouderdom sal 'n addisionele R50.00 per nag per persoon geheg word. 
Maksimum van twee ekstra persone toelaatbaar.
DSTV, bring eie dekodeerder

Vorige41 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Kontak Andries becker via e-pos.
Telefoon Nommer:0823648281
Selfoon Nommer:0823648281
Geadverteer deur: Andries becker
'n soeknet lid sedert 2014-11-01.
Alle advertensies deur Andries becker.

Nylpark - Roedtan - Limpopo
Kaart vir Nylpark,Roedtan,Limpopo,Suid Afrika

8644 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-01 17:16:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.