Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Landbou student soek vakansie werk of plaas opsigters pos. Bloemfontein » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Landbou student soek vakansie werk of plaas opsigters pos. Bloemfontein Landbou student soek vakansie werk of plaas opsigters pos. Bloemfontein  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Landbou student soek vakansie werk of plaas opsigters pos. Bloemfontein

Tweede jaar Landbou student aan die Grootfontein Landbou kollege soek werk vir die Desember/Januarie vakansie. Het goeie ondervinding van bees (beide melk en vleis beeste), skape, perde en saaiery. Ek het goeie verwysings. Bewys van sertifikate behaal kan op aanvraag gestuur word sowel as my CV. Indien u net 'n opsigter of tydelike voorman vir u plaas benodig hierdie vakansie, wanneer u met vakansie wil gaan, is ek ook jou man.

Let wel Bloemfontein distrik.

Roelof 076 982 8325

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Roelofolivier via e-pos
Geadverteer deur: Roelofolivier.
'n soeknet lid sedert 2014-11-22.
Alle advertensies deur Roelofolivier.
Somerset-Oos - Oos-Kaap

3311 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-22 19:08:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.