Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

KUSA GEREGISTREERDE LABRADORS » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

KUSA GEREGISTREERDE LABRADORS KUSA GEREGISTREERDE LABRADORS  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

KUSA GEREGISTREERDE LABRADORS

Pragtige geel en swart Labrador hondjies - beskikbaar vanaf 24 September 2010.  Al die hondjies is KUSA-geregistreer, geent en ontwurm.  R3000 elk.  Nog net vier hondjies beskikbaar!  Sal slegs verkoop word aan liefdevolle huise.  Die hondjies hardloop reeds vry rond en geniet aandag van al die huismense.  Kontak my Sonja de wet:  sonja@btbits.co.za / 0825248439

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Kontak Marlou via e-pos.
Telefoon Nommer:0185819883
Selfoon Nommer:0825248439
Faks Nommer:0865475019
Geadverteer deur: Marlou
'n soeknet lid sedert 2010-09-20.
Alle advertensies deur Marlou.

Leeudoringstad - Noordwes

3367 besigtigings.
Geadverteer op 2010-09-20 05:26:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.