Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Kudde en melkery bestuurder Kudde en melkery bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Kudde en melkery bestuurder

R15 000.00
Foto 1: Kudde en melkery bestuurder

Goeie dag. As iemand dalk kan help. Ek is dringend op soek na werk op n plaas ASB. Het goeie ondervinding van beeste, melk beeste, kallers, melkery, KI, siektes. Ken spilpunte en het goeie elektriese kennis. Kan sweis. Ek het n kode 10 lesensie. TGR en weiding kennis. Kom baie goed met medewerkers oor die weg en werk maklik en gemaklik saam as n span. . Ek leer vinnig en kan ook ander leer wat ek weet. Ek is n harde werker met sober gewoontes. Sal verhuis. Is bereid om enige plek in SA te werk.. dit is net ek en my vrou. Geseende dag. MJ 082 895 0225/ 072 730 9493
Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Danie breyt sal kan kontak.
Geadverteer deur: Danie breyt
Alle advertensies deur Danie breyt.
'n soeknet lid sedert 2017-11-27.
Tonteldoos - Mpumalanga
Kaart vir Tonteldoos,Mpumalanga,Suid Afrika

55 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-27 10:06:03.
WhatsApp Iemand.
 

2017-12-11 02:09:01 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.17354 sekondes vir 54.221.76.68