Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

kop luis shampoo » Skoonheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

kop luis shampoo kop luis shampoo  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

kop luis shampoo

R30.00
Foto 1: kop luis shampoo
Foto 2: kop luis shampoo
Foto 3: kop luis shampoo
Foto 1: kop luis shampoo
Foto 2: kop luis shampoo
Foto 3: kop luis shampoo

Die shampoo wat werk - R30
Rustenburg
Raak vandag ontslae van kop luise en nette!!

Kry die shampoo wat werk.
Baie ouers gebruik happy hair en is baie tevrede met die uitslae.
Ons shampoo help vir:
✔ Om luise en nette te verwyder
✔ Maak hare sag 
✔ Help vir haar groei
✔ Hou die luise weg
Nog inligting van ons shampoo:

✅Happy Hair luis shampoo werk op eenige tipe hare.
✅Eenige ouderdom kan dit gebruik.
✅Jy kan eenige conditioner saam die shampoo gebruik.
✅Al wat jy moet doen is die hare te was soos normaal.
✅Dis nie nodig om die shampoo op die kop te los nie.
✅Jy het nie nodig om te kam nie.
✅Jy het nie nodig om kop toe te bind nie.
✅Jy gebruik die shampoo net 2 keer n week tot luise en neute weg is dan kan jy dit net 1 keer n maand of soos nodig is gebruik.

Ek lewer gratis af in Rustenburg
Ek courier landswyd teen extra koste.

Kontak/Watsapp marika 0621691200
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skoonheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoonheid.

Telefoon Nommer:0621691200
Selfoon Nommer:0621691200
Geadverteer deur: Marika.
'n soeknet lid sedert 2019-06-06.
Alle advertensies deur Marika.
Rustenburg - Noordwes
Kaart vir Rustenburg,Noordwes,Suid Afrika

GPS: -25.6544483, 27.255854

21 besigtigings.
Geadverteer op 2019-06-06 17:19:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.