Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Kode 14 Drywers benodig. » Vrag, Verskeping en Vervoer » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Kode 14 Drywers benodig.  Kode 14 Drywers benodig.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Kode 14 Drywers benodig.

LEES ASSEBLIEF NOUKEURIG !!!

KODE 14 DRYWERS :l

Lang afstand ondervinding, oorgrens.

As jy opsoek is na werk stuur jou Cv in WORD.DOC format.

Informasie benodig op jou CV as volg:

Naam en Van

Geboorte datum

Area waar jy woon

Sel nommer

Paspoort JA/Nee

Jare ondervinding as ‘n kode 14 drywer

Firmas waar jy reeds gewerk het, Firma Naam, Pos beskrywing, Pligte, Datum van diens aanvaar tot diens geeindig, rede van bedanking of diens verlaat.

Alle trokke wat jy bestuur het, byvoorbeeld: Volvo 440 ens.

Sleepwa/trailor wat jy getrek het, byvoorbeeld: platbak superlink, yskas ens.

Gearbox, Fuller, Triptronic ens

Enige ander ondervinding soos Brick crane operator ens.

Stuur Cv na: voniarecruitment@gmail.com

Kontak: Isabel     084 635 0369

Alfred 074 022 1836 

(Whatsapp ook welkom)

Vorige2 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vrag, Verskeping en Vervoer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vrag, Verskeping en Vervoer.

Kontak Vonia recruitment via e-pos.
Selfoon Nommer:0846350369
Geadverteer deur: Vonia recruitment
'n soeknet lid sedert 2017-07-08.
Alle advertensies deur Vonia recruitment.

Minnebron - Brakpan - Gauteng
Kaart vir Minnebron,Brakpan,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.2793631, 28.3447338

2421 besigtigings.
Geadverteer op 2017-07-10 18:07:24.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.