Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
Ketelmaker skilled of semi skilled Ketelmaker skilled of semi skilled  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Ketelmaker skilled of semi skilled

Monzi Tractors is gelee op Kwa Zulu Natal se noord kus 15km weg van St Lucia. Ons het huidiglik 3 poste oop vir Ketelmakers geskoold of semi geskoold. Vir ons is ervaring meer belangrik as sertifikate. Die perfekte kandidaat moet ten minste 3-5 jaar ondervinding he in die ketelmaker (Boilermaker) industrie. Salarisse is verskriklik kompeterend. Die perfekte kandidaat moet lang ure kan werk, tekeninge kan volg en instruksies tot op die letter kan uitvoer, hy sal ook so gou moontlik moet kan begin. CV's kan gestuur word na accounts@monzitractors.co.za 
Vorige2 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

 
Kontak Monzi tractors via e-pos.
Telefoon Nommer:0355504850
Geadverteer deur: Monzi tractors
'n soeknet lid sedert 2019-02-26.
Alle advertensies deur Monzi tractors.

Kroonstad - Vrystaat
Kaart vir Kroonstad,Vrystaat,Suid Afrika

107 besigtigings.
Geadverteer op 2019-02-26 08:42:36.
WhatsApp Iemand.
 

2019-03-25 14:07:46 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05889 sekondes vir 34.229.97.16