Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Kantoor dame benodig » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Kantoor dame benodig Kantoor dame benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Kantoor dame benodig

Opsoek na 'n kantoordame met sobergewoontes.  Die kanidaat moet hardwerkend, eerlik en pligsgetrou wees.  

Daar word streng keuring deur 'n buite instansie gedoen.

Die geskikte kanidaat moet ondervinding he in die volgende:

1)  Microsoft Word

2)  Exel

3)  Pastel

 

Eie vervoer is 'n moet.

Die pos is vir 5 dae 'n week.

Ek soek asseblief 3 verwysings op die CV, met kontak nommers by.  Geen familie moet op gesit word as verwysing nie. 

Vorige32 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lk boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lk boerdery
Alle advertensies deur Lk boerdery.
'n soeknet lid sedert 2015-02-23.
Bronkhorstspruit - Gauteng

2282 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-24 11:23:35.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.