Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Junior Plaas bestuurder » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Junior Plaas bestuurder  Junior Plaas bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Junior Plaas bestuurder

R13 000.00

Ek is opsoek na 'n geleentheid as Junior Plaasbestuurder, ek het algemene ondervinding met mielies, drywe, lusern, skaap en bokke.

Ek het 4 jaar ondervinding as motorwerktuigkundige en kan dit as voordeel gebruik vir instandhouding op voertuie.

Skakel my gerus indien U ondervind dat my ervarings en ondervindings in U guns sal tel.

Jaco Kuhn 083 408 6109 

Vorige34 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Jacobus hv via e-pos.
Selfoon Nommer:0834086109
Geadverteer deur: Jacobus hv
'n soeknet lid sedert 2016-12-20.
Alle advertensies deur Jacobus hv.

Upington - Noord Kaap
Kaart vir Upington,Noord Kaap,Suid Afrika

GPS: -28.3952677, 21.2368084

1191 besigtigings.
Geadverteer op 2016-12-20 15:34:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.