Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Junior assistent benodig op plaas » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Junior assistent benodig op plaas Junior assistent benodig op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Junior assistent benodig op plaas

Junior assistent word benodig op wildsplaas in Hluhluwe  -  Ons is opsoek na n verantwoordelike en betroubare jong man tussen 20 en 23 jaar om bestuurder op wildsplaas in Hluhluwe te help.  Kandidaat moet onder druk kan werk.  Van die pligte sluit die volgende in:

1.  Anti- poaching

2.  Instandhouding van plaas soos wildsheining, waterkrippe ens.

3.  Help met jagters

Matriek is n vereiste, maar die volgende sal tot voordeel wees:

1.  Sekuriteits agtergrond

2.  Kennis van wild

3.  Kennis van anti-poaching

4.  PH Lisensie

5.  Afrikaans, Engels en Zulu magtig wees

6.  Kennis het van Microsoft Excell, Word en Excell

 

Kandidaat moet bereid wees om baie te loop aangesien dit n groot deel van die werk insluit.  3 Slaapkamer huis met water en ligte ingesluit in pakket.

 Salaris sal met onderhoud bespreek word. 

                                                                                                                                                                                     

 

Vorige26 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Lindie@chennellsfarms.com via e-pos.
Telefoon Nommer:0813555816
Selfoon Nommer:0813555816
Geadverteer deur: Lindie@chennellsfarms.com
'n soeknet lid sedert 2017-03-29.
Alle advertensies deur Lindie@chennellsfarms.com.

Hluhluwe - Kwazulu-Natal

3026 besigtigings.
Geadverteer op 2017-03-29 13:29:46.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.