Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Jong man soek dringend werk met behuising » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Jong man soek dringend werk met behuising Jong man soek dringend werk met behuising  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Jong man soek dringend werk met behuising

Foto 1: Jong man soek dringend werk met behuising

Goeie dag! Ek is 23 jaar oud en werk tans as n assistant voorman op n varkplaas, ek het basiese instandhouding onderving en ook ondervinding in beeste, mielie en soya stropery en ook in vervoer.Ek is n lojale hardewerker en leer baie vining nuwe dinge aan. My kontrak verval begin April en ek het n vrou en n 7 maande oue baba om voor te sorg en ek en my vrou sukkel om werk te kry, help asseblief.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Deon joubert via e-pos.
Selfoon Nommer:0843334638
Geadverteer deur: Deon joubert
'n soeknet lid sedert 2016-03-08.
Alle advertensies deur Deon joubert.

Kemptonpark - Gauteng

1147 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-08 15:53:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.