Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Jan » Vrag, Verskeping en Vervoer » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Jan  Jan  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Jan

Eks n 40jaarige man met st8 en N1 in Pas en draai werk.

Ek het n kode 14 lesensie

My werks ondervinding is ek het 5jaar vir die weermag langafstaande gery.

Ek het 7 jaar vir Pretoria munsipaliteit bus gery.

Ek het 1jaar vir Nuewenhuizen transport lang afstand gery

Ek het 3jaar vir Baldwins Metalland Newcastel transport gedoen en twee jaar verkoope gedoen

Eks tans besig om site manger vir n kontrakteur te werk

Ek gaan nou die einde van Augustis vir my Hashchem kursus en pdp om gevaarlike goedere te kan ry.

Eks opsoek na n vaketuur as kode 14 bestuurder op n trok. 

Vorige23 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vrag, Verskeping en Vervoer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vrag, Verskeping en Vervoer.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jangreyling sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jangreyling.
'n soeknet lid sedert 2010-08-17
Alle advertensies deur Jangreyling.
Newcastle - Kwazulu-Natal
Kaart vir Newcastle,Kwazulu-Natal,Suid Afrika

2765 besigtigings.
Geadverteer op 2010-08-17 03:31:23.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.