Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Jacques-Paul Velloen » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Jacques-Paul Velloen Jacques-Paul Velloen  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Jacques-Paul Velloen

R3 000.00
Ek is bereid om einge plaaswerk te doen.  Ek is versot op Beesboer en het al - brandbestryding, dragtigheids ondersoeke, veeversorging, skou en vee leibaarheid gedoen.  Ek is 'n jong man van 18 wat baie graag wil werk.  Ek rook wel en ek het sober drinkgewoontes.  ek is 'n Christen en 'n baie harde werker.
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jp velloen sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jp velloen
Alle advertensies deur Jp velloen.
'n soeknet lid sedert 2013-07-25.
Carletonville Ext 9 - Carletonville - Gauteng
Kaart vir Carletonville Ext 9,Carletonville,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.4011578, 27.3851496

13330 besigtigings.
Geadverteer op 2013-07-25 13:58:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.