Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Interne verkope, Fakturering, Voorraad Beheer & Administrasie Interne verkope, Fakturering, Voorraad Beheer & Administrasie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

Interne verkope, Fakturering, Voorraad Beheer & Administrasie

R9 000.00

 

 

·

       

·        Minimum kwalifikasie: Matriek sertifikaat

 

·        Goeie kennis van Pastel Accounting, Excel & Word

 

·        Vermoë om akkurate resultate onder druk te lewer – “Multi-tasking”

 

·        Vaardigheid in die berekening van groot- en kleinhandels pryse.

 

·        Goeie kommunikasie vaardighede in beide Afrikaans en Engels.

 

·        Vorige ondervinding in groot- en kleinhandel vir die kamp en karavaan bedryf sal ‘n besliste voordeel wees.

 

·        Persone sonder werksondervinding kan nie oorweeg word nie.

 

·        Kandidate moet oor eie vervoer beskik en in die omgewing van Centurion woonagtig wees.

 

·        Stuur CV na:  Die Algemene Bestuurder, Crestline (Pty) Ltd admin@crestline.co.za

 

·        CV’s sonder verwysings sal nie oorweeg word nie.

 

·        Sluitings datum vir aansoeke – 25 Januarie 2019

 

 

 

 

 

 

Vorige2 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Danieb sal kan kontak.
Geadverteer deur: Danieb
Alle advertensies deur Danieb.
'n soeknet lid sedert 2015-12-08.
Sunderland Ridge - Centurion - Gauteng
Kaart vir Sunderland Ridge,Centurion,Gauteng,Suid Afrika

35 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-10 11:43:18.
WhatsApp Iemand.
 

2019-01-16 20:24:27 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.15395 sekondes vir 3.84.186.122