Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Installasie Elektrisien » Ingenieurswese » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Installasie Elektrisien Installasie Elektrisien  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Installasie Elektrisien

Foto 1: Installasie Elektrisien

Gevestigde elektriese kontrakteur in Riebeek Kasteel (Wes-Kaap) benodig die dienste van 'n gekwalifiseerde installasie elektrisien met ten minste 3 jaar toepaslike ondervinding.

Matriek / NQF4 met geldige "wireman's licence".  Geldige rybewys, medies geskik soos per OHSA.  Goeie menseverhoudinge en tweetalig (praat, lees en skryf).  Geen kriminele rekord.

 Pos is onmiddellik beskikbaar en sluit pensioenfonds in.

Sluitingsdatum:  8 Maart 2019 

1 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gawiesteyn sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gawiesteyn
Alle advertensies deur Gawiesteyn.
'n soeknet lid sedert 2019-03-05.
Riebeek Kasteel - Wes Kaap
Kaart vir Riebeek Kasteel,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -33.3852645, 18.8997119

119 besigtigings.
Geadverteer op 2019-03-05 18:42:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.