Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huisoppas diens in Pretoria » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Huisoppas diens in Pretoria Huisoppas diens in Pretoria  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huisoppas diens in Pretoria

Gaan u weg met vakansie? Het u iemand nodig om na u huis en troeteldiere om te sien?

Universiteits gegradueerde kyk graag na troeteldiere in die gemak van u eie huis.

Eie vervoer.

Geen kriminele rekord

4 jaar ondervinding

Verwysings van uiters tevrede kliënte beskikbaar op aanvraag

 

Ekstra dienste teen geen ekstra koste sluit in:

·         Skoonmaak van vistenks en visdamme

·         Vat troeteldiere om te gaan stap

·         Versorging van die swembad

·         Omsien na tuin asook die sny van gras

·         Uithaal van pos

·         Uitsit van vullis op dag van vullisverwydering

 

Andre 082 824 2617

E-pos na: housesitter.pta@gmail.com

Vorige40 van 42Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Housesitter.pta via e-pos.
Telefoon Nommer:0828242617
Selfoon Nommer:0828242617
Geadverteer deur: Housesitter.pta
'n soeknet lid sedert 2010-11-30.
Alle advertensies deur Housesitter.pta.

Pretoria - Gauteng

18193 besigtigings.
Geadverteer op 2010-11-30 06:49:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.