Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas) » Diens Verskaffing » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas) Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas)

Ek is 'n 43 jarige, wit, enkel lopende dame met geen afhanklikes en sober gewoontes.

 

Het u betroubare huishulp of algemene instandoudings werk nodig op u plaas? (Wes Kaap/Limpopo/Noor Wes)

Ek sal seker maak dat u woning ten alle tye skoon, netjies en onder beheer gehou word.  Ek is baie goed met 'ouer' mensies, kinders en diere.  Ek het n baie positiewe uitkyk op die lewe en glad nie bang om te werk nie en doen dit altyd met trots.  Ek is n boobaas staatmaker en weet dat u op my kan vertrou!  U sal in goeie hande wees.

 

Ek vra u vir n bly/slaap kwartier en dus is die loon onderhandelbaar.

 

Ek is beskikbaar per e-pos vir enige navrae. YolandaPrinsloo72@gmail.com

Vorige18 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Yolandap sal kan kontak.
Geadverteer deur: Yolandap
Alle advertensies deur Yolandap.
'n soeknet lid sedert 2015-03-18.
Tshwane - Pretoria - Gauteng
Kaart vir Tshwane,Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7478676, 28.2292712

1234 besigtigings.
Geadverteer op 2015-03-18 09:53:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.