Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas) » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas) Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huishulp & Algemene Instandhouding (plaas)

Ek is 'n 43 jarige, wit, enkel lopende dame met geen afhanklikes en sober gewoontes.

 

Het u betroubare huishulp of algemene instandoudings werk nodig op u plaas? (Wes Kaap/Limpopo/Noor Wes)

Ek sal seker maak dat u woning ten alle tye skoon, netjies en onder beheer gehou word.  Ek is baie goed met 'ouer' mensies, kinders en diere.  Ek het n baie positiewe uitkyk op die lewe en glad nie bang om te werk nie en doen dit altyd met trots.  Ek is n boobaas staatmaker en weet dat u op my kan vertrou!  U sal in goeie hande wees.

 

Ek vra u vir n bly/slaap kwartier en dus is die loon onderhandelbaar.

 

Ek is beskikbaar per e-pos vir enige navrae. YolandaPrinsloo72@gmail.com

Vorige23 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Yolandap sal kan kontak.
Geadverteer deur: Yolandap
Alle advertensies deur Yolandap.
'n soeknet lid sedert 2015-03-18.
Tshwane - Pretoria - Gauteng

1758 besigtigings.
Geadverteer op 2015-03-18 09:54:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!