Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hondjies te koop. Schnug » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Hondjies te koop. Schnug Hondjies te koop. Schnug  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hondjies te koop. Schnug

R1 000.00
Foto 1: Hondjies te koop. Schnug
Foto 2: Hondjies te koop. Schnug
Foto 3: Hondjies te koop. Schnug
Foto 4: Hondjies te koop. Schnug
Foto 1: Hondjies te koop. Schnug
Foto 2: Hondjies te koop. Schnug
Foto 3: Hondjies te koop. Schnug
Foto 4: Hondjies te koop. Schnug

Pragtige Schnug (Miniature Schnauzer gekruis met Pug) hondjies te koop. Gereed om vanaf 1 Februarie na nuwe huise toe te gaan. Twee tefies teen R1500 elk en een reuntjie teen R1000. Foto van hondjies is aangeheg asook van die ma. Die ma is 'n Schnug en die pa is 'n opregte Miniature Schnauzer. Hondjies kan op 1 Februarie in Bloemfontein afgelewer word. Vir verdere besonderhede oor die Shnug ras, besoek gerus die volgende webtuiste: https://wagwalking.com/breed/schnug

Kontak my gerus op 0765891811 

Vorige26 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Kontak Henniestrauss via e-pos.
Telefoon Nommer:0534560002
Selfoon Nommer:0765891811
Geadverteer deur: Henniestrauss
'n soeknet lid sedert 2019-01-26.
Alle advertensies deur Henniestrauss.

Jan Kempdorp - Noord-Kaap

359 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-26 15:39:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.