Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hidroponies / Multispans / Kweekhuis Bestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Hidroponies / Multispans / Kweekhuis Bestuurder Hidroponies / Multispans / Kweekhuis Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hidroponies / Multispans / Kweekhuis Bestuurder

Ons is op soek na n Hidroponiese Bestuurder.
MOET 5 jaar ondervinding he.
Ondervingding as volg: Hidroponiese stelsels .
Water bestuur, voedings bestuur, temperatuur beheer.
Beheer/versorg van saailinge tot by bemarking van
produk.
Voorkoming en behandeling van siektes.
Open field / oop plaas groente aanplantings TEL NIE in aansoeker se guns nie.
Geldige bestuurs lisensie.
Moet geldige verwysings he. GEEN familie word
oorweeg as verwysing nie.
Sober gewoontes is n vereiste.
Moet goeie leier eienskappe en kommunikasie
vaardighede he.
Moet goeie mense verhoudings he en in n span kan
werk.

Keuring is baie streng en word deur n buite instansie
behartig.

Indien jy nie binne 14dae na aansoek van ons hoor nie is jou aansoek onsukselvol.
Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lkjuanita@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lkjuanita@gmail.com
Alle advertensies deur Lkjuanita@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2019-09-19.
Palms - Secunda - Mpumalanga

333 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-24 16:38:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!