Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS WAT LEEG STAAN? » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS WAT LEEG STAAN? HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS WAT LEEG STAAN?  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS WAT LEEG STAAN?

Foto 1: HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS WAT LEEG STAAN?



TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR
 
Ons soek na 'n PLAASHUIS om in te woon.
Noordwes Provinsie: Leeudoringstad/
Klerksdorp / Wolmaransstad /Makwassie
  Naby 'n Dorp asseblief?
Ons het eie vervoer
Ons is selfversorgend 
Ons kan verskei herstelwerke doen ook.
Ons beskerm u eiendom teen diefstal
en vandalisme 
 
Al wat ons vra:
Elektrisiteit
Warm Water
Stukkie grond vir n groentetuin
en: 
Die huis moet bewoopnbaar wees asseblief. 

 
Let wel:

Slegs Langtermyn: Langer as 3 jaar,
(nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)

Geen Leunaars nie asseblief 
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters nie
Geen huise wat in die mark is nie asseblief
 
Skakel weeksdae tussen 09:00 en 17:00 
 Skakel:  0721416832
 
 
 
Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Leeudoringstad - Noordwes

905 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-27 14:15:57.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.