HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS OF PLOT WAT LEEG STAAN? » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS OF PLOT WAT LEEG STAAN? HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS OF PLOT WAT LEEG STAAN?  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS OF PLOT WAT LEEG STAAN?

Foto 1: HET U 'N HUIS OP 'N PLAAS OF PLOT WAT LEEG STAAN?


TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Ons soek na 'n PLAASHUIS om in te woon.
Noorwes: Klerksdorp /Wolmaransstad 
Sal instandhouding doen en toesig hou by huis.
Is selfstandig 
Het eie vervoer.
Huis moet bewoopnbaar wees asseblief. 
Let wel:
Slegs Langtermyn: Langer as 2 jaar, (nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters nie
Geen huise wat in die mark is nie
 Skakel:  0721416832

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Kroonstad - Vrystaat

424 besigtigings.
Geadverteer op 2019-04-04 11:57:39.
WhatsApp Iemand.