Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hennie Potgieter » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Hennie Potgieter Hennie Potgieter  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hennie Potgieter

Goeie dag.

 

Eks 35 jaar oud blanke man en is dringend opsoek na werk. Ek bied 14 jaar werks ondervinding in store/logistiek, konstruksie, nutsman dienste, hardeware verkope, plaag beheer, staal verskaffing. Ek werk hard,leer vinnig en is betroubaar. Eks is bereid om te herlokeer en het my eie vervoer en geldige kode B bestuurders lisensie. Kontak my gerus op 0796574965 of epos hennie_potgieter@yahoo.com vir enige verdere navrae.

 

Vriendelike groete

Hennie Potgieter 

Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Hennie_potgieter@yahoo.com via e-pos.
Telefoon Nommer:0796574965
Selfoon Nommer:0796574965
Geadverteer deur: Hennie_potgieter@yahoo.com
'n soeknet lid sedert 2015-06-22.
Alle advertensies deur Hennie_potgieter@yahoo.com.

Ellisras - Limpopo

1311 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-22 08:40:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.