Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boubedryf
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hennie Potgieter » Boubedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Hennie Potgieter Hennie Potgieter  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hennie Potgieter

R15 000.00

Goeie dag.

Ek is dringend opsoek na werk in die boubedryf. Ek bied 14 jaar se werks ondervinding in store/logistiek, konstruksie, nutsman dienste, hardeware verkope, plaag beheer en staal verskaffing. Ek is bereid om enige pos te oorweeg. Ek werk hard en is betroubaar en kan self aangaan. Ek leer vinnig en sien altyd kaans vir nuwe uitdaging.Ek is bereid om te herlokeer en het my eie betroubare voertuig en kode B bestuurders lisensie. Kontak my gerus op 0796574965 of epos hennie_potgieter@yahoo.com vir enige verdere navrae.

 

Vriendelike Groete

Hennie Potgieter 

 

 

 

Vorige7 van 21Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boubedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boubedryf.

Kontak Hennie_potgieter@yahoo.com via e-pos.
Telefoon Nommer:0796574965
Selfoon Nommer:0796574965
Geadverteer deur: Hennie_potgieter@yahoo.com
'n soeknet lid sedert 2015-06-22.
Alle advertensies deur Hennie_potgieter@yahoo.com.

Pretoria - Gauteng

1334 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-22 08:29:23.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.