Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

HENNIE » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

HENNIE  HENNIE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

HENNIE

My naam is Hennie en ek en my gesin woon tans in Bloemfontein. Ek is 34 jaar oud en is op soek na 'n beter geleentheid om vir my en my gesin te voorsien. Ek is bereid of vir 'n klein salaris te werk indien daar behuising en krag op die plaas beskikbaar is. Ek is harde en betroubare werker. Ek het goeie ondervinding van beesboerdery en voerkrale. Algemene plaaswerk en gepaardgaande instandhouding, besproeiing, skaap, ensv. Kontak my asb indien u 'n afskrif van my CV verlang of daarna wil kyk.

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Marleen via e-pos
Geadverteer deur: Marleen.
'n soeknet lid sedert 2013-08-28.
Alle advertensies deur Marleen.
Bloemfontein - Vrystaat

1550 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-28 13:51:33.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!