Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Help my asseblief. » Vervaardiging » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Help my asseblief. Help my asseblief.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Help my asseblief.

Kan iemand my dalk help om werk en verblyf tekry.ek bly tans in graaff reinet.ek is 24 jaar oud het n goeie cv sal enige werk doen stel baie belang om in die motorbedryf te werk al wat my agter hou is dat ek nie baie hoe kwalifikasies het nie ek het net st8 en nie baie kennis nie ek is bereid om teleer as iemand my n kans sal gee. asb help my.ek het ook kode b lisensie.baie dankie My kontak nr is 0822246975
Vorige5 van 5
Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Johanmstrt sal kan kontak.
Geadverteer deur: Johanmstrt.
'n soeknet lid sedert 2011-10-25
Alle advertensies deur Johanmstrt.
Cruywagenpark - Germiston - Gauteng

2329 besigtigings.
Geadverteer op 2011-11-02 14:25:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!