Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hardwerkende vrou soek werk op plaas » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Hardwerkende vrou soek werk op plaas Hardwerkende vrou soek werk op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hardwerkende vrou soek werk op plaas

Ek is 'n enkel (geen afhanklikes), blanke vrou wat jare lank kantoor werk gedoen het in die stad en groot dorpe.  Ek het groot geword op 'n plaas en wil baie graag weer op 'n plaas werk.  Ek is 'n harde werker en leer baie vinnig. Ek is lief vir diere en skoonmaak werk. Daarmee saam kan ek enige administratiewe werk verrig.  Kontak my gerus asseblief.
Vorige6 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Acookie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Acookie.
'n soeknet lid sedert 2019-03-20
Alle advertensies deur Acookie.
Ceres - Wes-Kaap

184 besigtigings.
Geadverteer op 2019-03-20 09:15:33.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.