Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hardwerkende jongman soek plaaswerk Gregory » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Hardwerkende jongman soek plaaswerk Gregory Hardwerkende jongman soek plaaswerk Gregory  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hardwerkende jongman soek plaaswerk Gregory

Ek 25 jaar oud werk huidiglik in america vir al 2 jaar en werk vir n maatskappy wat plaaslande met gif spuit en kunsmis sproei. Wil baie graag op n plaas werk en meer leer. Eks nie bang vir harde werk nie en ok nie om teleer nie. Ek het baie self vetroue en is goed gemanierd. epos my as U enige meer vra het!
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Greg via e-pos
Geadverteer deur: Greg.
'n soeknet lid sedert 2012-06-22.
Alle advertensies deur Greg.
Klerksdorp - Noordwes

15909 besigtigings.
Geadverteer op 2012-06-22 23:39:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!