Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Hard op vir werk  Hard op vir werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.

Hard op vir werk

R15 000.00

Dag se 

Ek is 38  jaar oud .het op die Swaziland suid afrika grens gewerk ons kontrak is gestop weens die gemeenskap wat die grond trug vat .ek het n vrou en twee dogters . Ek was vir 5 jaar in die French foreign legion,2 rep het ook Plaas en wild kenis 

Ek drink niks nie werk hard . Ek kan dadilek werk op vat .ek mag nog n maand in my huis op die grens bly .eks tans 15 km van lows Creek af Bo op die Berg teen Swaziland .goed met diesel engines. 

 

Wa ek tans is het ons nie net werk slegs wifi .ek is 24/7 op WhatsApp of op epos .

 

Ek weet ons is in n donker tyd in Sa maar ek hoop en bid iemand sien die raak . 

Kontak nommer 0795085885  .

Weens my agter grond is bang en op gee nie in my bloed nie 

 

Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Mikedebeer via e-pos
Geadverteer deur: Mikedebeer.
'n soeknet lid sedert 2018-04-19.
Alle advertensies deur Mikedebeer.
Ermelo - Mpumalanga
Kaart vir Ermelo,Mpumalanga,Suid Afrika

77 besigtigings.
Geadverteer op 2018-04-19 06:32:52.
WhatsApp Iemand.
 

2018-05-20 17:37:49 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.73673 sekondes vir 54.80.68.137