Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Grafiese ontwerp en Illustrasies » Advertensie » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.55Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.97Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.14Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1661Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.21Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2341Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.77Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2413Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.19Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5062Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.27Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.48Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.15Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.71Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.48Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0600Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0461Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0362Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0837Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.78Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.17Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.06Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.26Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0301Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7817Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1768Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.70Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4399Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.60Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1369Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.71Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.75Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9589Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.78Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.80Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.43Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.13Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.56
Grafiese ontwerp en Illustrasies Grafiese ontwerp en Illustrasies  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Grafiese ontwerp en Illustrasies

Foto 1: Grafiese ontwerp en Illustrasies

Hello

Ek is Hanlie - 'n vryskut grafiese ontwerper en illustreerder met 25 jaar ondervinding. Ek lewer diens landswyd, danksy die internet en digitale era.

Ek kan aan u 'n puik kwaliteit diens bied teen billike tariewe.  

Stuur asb aan my u idee en begroting. Ek sal dan vir u spoedig antwoord met 'n gratis kwotasie.

 

My dienste sluit o.a. die volgende in:

 

  • logo ontwerp (ook die nuutmaak van 'n ou logo).
  • "email signatures"
  • besigheidskaartjies en briefhoofde
  • brosjures
  • plakkate
  • strooibiljette en brosjures (flyers and brochures)
  • spyskaarte en spesiale uitnodigings.
  • CD en boekomslae
  • advertensies
  • vector illustrasies
  • foto manipulasie en restourasie
  • hulp met die opstel van sosiale media (Facebook,Instagram, Twitter, ens)
  • spesiale verjaarsdagkaartjies, gedenkdiensbylaes,troukaartjies ens.
  • hulp met skool en instansie projekte
  • Geen werk is vir my te klein nie.  

 

Dienste is ook beskikbaar:  na-ure, naweke en openbare vakansiedae. Geen ekstra koste word hiervoor gehef nie.

 

Vriendelike groete.

Hanlie 

Vorige10 van 44Volgende
Adverteer nou GRATIS in Advertensie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Advertensie.

Kontak Hanlie. via e-pos
Geadverteer deur: Hanlie..
'n soeknet lid sedert 2017-05-06.
Alle advertensies deur Hanlie..
Valmary Park - Durbanville - Wes-Kaap

2331 besigtigings.
Geadverteer op 2017-05-08 22:17:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!