Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Goji Bessie Saailinge » Saad, Saailinge en Plante » Saailinge » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Goji Bessie Saailinge Goji Bessie Saailinge  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Goji Bessie Saailinge

R7 500.00
Foto 1: Goji Bessie Saailinge
Foto 2: Goji Bessie Saailinge
Foto 3: Goji Bessie Saailinge
Foto 1: Goji Bessie Saailinge
Foto 2: Goji Bessie Saailinge
Foto 3: Goji Bessie Saailinge

Per duisend goji saailinge, kontak my vir meer besonderhede en aflewering. Goji is die wonder bessie wat baie gesog en duur is tans oes tot 7000kg per hektaar per seisoen. Gedroogte bessies verkoop tans in supermarkte vir tot R90 per 250g. Beskryf as 'n super kossoort en bevat meer vitamiene C as lemoene en vitamiene A vir oksidante asook vol yster...mense wat dit gereeld eet word ook van die oudste in die wêreld... Kan ook tee van die blare maak en die sade se olie ekstrak is baie gesog... Bestel vandag nog..aflewering afhangend van die afstand..plante sal oor twee jaar vrugte dra en goed winter bestand aangesien hul in sneeu bedekte berge van China en Nepal groei. Bome word 3-4 meter hoog en ook redelik droogte bestand, groei in enige grond.... Google en kyk ook self op jou supermark rak...koop nou en oes eerste terwyl pryse hoog is.
Vorige2 van 12Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Saailinge.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hendri sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hendri
Alle advertensies deur Hendri.
'n soeknet lid sedert 2008-01-15.
Witbank - Mpumalanga

5661 besigtigings.
Geadverteer op 2020-09-09 15:41:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.