Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Getroude paartjie soek werk » Allerlei » Buitelewe en Avontuur » Soek » soeknet.co.za

Getroude paartjie soek werk  Getroude paartjie soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Getroude paartjie soek werk

Foto 1: Getroude paartjie soek werk

Ek en my man is opsoek na werk, Lodge/vakansie-oord/plaas/ of enige werk met verblyf. Ons wil graag uit die stad trek 31 July.Geen afhanklikes.Eie vervoer.my man was n produksie bestuurder vir 14 jaar.Het meganiese ondervinding in voertuie.Enige maintenance,hekmotors/elektriese heining/Handyman ,ext.Ek kan ook enige iets doen. Ons soek graag iets in limpopo warmbad/taba of vaalrivier omgewing.Enige werk. Tania en Gert Venter 0630145342

 

1 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

Kontak Tania02 via e-pos.
Telefoon Nommer:0824963698
Selfoon Nommer:0620145342
Geadverteer deur: Tania02
'n soeknet lid sedert 2020-07-12.
Alle advertensies deur Tania02.

Tedstoneville - Gauteng

58 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-12 22:55:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.