Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Plotte
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Gesoek vir langtermynhuur: Plot, of huis en erf op plot/plaas Gesoek vir langtermynhuur: Plot, of huis en erf op plot/plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Gesoek vir langtermynhuur: Plot, of huis en erf op plot/plaas

R6 000.00
Ons is natuurliefhebbers wat op soek is na 'n plot of 'n huis met 'n groot erf op 'n plot of plaas te huur. Ideaal 'n huis met 2-3 slaapkamers, nie kleiner as 100 vierkante meter nie, dierevriendelik, en in 'n stil en rustige omgewing. Ons is uitstekende betalers op soek na 'n plek wat ons op langtermyn kan huur en wat ons kan oppas asof dit ons eie is. Tot en met 20 km uit die stad. 
1 van 27Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plotte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plotte.

 
Kontak Jeanne bloemfontein via e-pos.
Telefoon Nommer:+27828116857
Selfoon Nommer:+27828116857
Geadverteer deur: Jeanne bloemfontein
'n soeknet lid sedert 2017-09-04.
Alle advertensies deur Jeanne bloemfontein.

Langenhovenpark - Vrystaat
Kaart vir Langenhovenpark,Vrystaat,Suid Afrika

GPS: -29.0993411, 26.1566221

270 besigtigings.
Geadverteer op 2017-09-04 14:57:48.
WhatsApp Iemand.
 

2017-12-12 01:03:44 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05446 sekondes vir 54.83.122.227