Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Geskeide vrou op soek na werk » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Geskeide vrou op soek na werk Geskeide vrou op soek na werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Geskeide vrou op soek na werk

Ek is 56 jarige vrou, en onlangs geskei, sonder afhanklikes wat opsoek is na werk op 'n wildsplaas. Ek kan lekker kosmaak, en kan lekker boerekos kook. Ek is nie rekenaar geletterd nie, maar ek is bereid om te leer. Ek wil n nuwe lewe begin. Ek is nie bang om te werk nie. Kontak my asb as u enige oop pos het in Mpumalanga.
Vorige17 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ad sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ad
Alle advertensies deur Ad.
'n soeknet lid sedert 2013-04-09.
Secunda - Mpumalanga

1589 besigtigings.
Geadverteer op 2013-04-09 14:22:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.