Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !! » Gesondheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !! Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!

Foto 1: Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!
Foto 2: Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!
Foto 1: Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!
Foto 2: Geopatologie: - Skynbaar 'ongeneesbare' siektes kan gehelp en selfs verhoed word !!

Vanaf 1993 is ons werksaam in die spesiale veld van Omgewings-Gesondheid, meer spesifiek GEOPATOLOGIE, wat gemoeid is met spesifieke omgewings probleme, wat jou gesondheid kan affekteer en hoe daardie siektes ontstaan..
Indien jy lank tye in so 'n GEOPATIESE SONE deurbring, of nog erger, slaap, is dit meestal slegs 'n kwessie van tyd, voor verskeie gesondheidsprobleme hulle aanvang gaan neem.
Ons word daagliks van pasiënte gekontak, wat met probleme sukkel, waarmee meeste van hulle dokters raad op is.
Dit word toegeskryf aan skuilende oorsake, wat die sogenoemde terapie-weerstandige siektes veroorsaak, waarmee hulle sukkel. Stres en ander skynbaar misterieuse ongeneesbare siektes neem geduurig toe.
Dit sal ook nie van self, deur verskeie behandelinge sowel as gepaardgaande medikasie genees kan word nie - tensy die pasiënte uit die krietieke geopatiese soones verwyder of geskuif gaan word nie. Sien ons Gevallestudies
In sulke gevalle is 'n Huistoets vir Omgewingsprobleme, wat veral deur 'n hele mengelmoes van elektromagnetiese besoedeling en straling veroorsaak word nodig, as ook 'n Allergie-Toets en Energie-Toets vir die liggaam en/of die huis - veral die slaapplek.
Sodra die nodige stappe geneem is, sal die pasient - afhanklik van die spesifieke problem egter in 'n redlik kort tyd kan genees. Dit aleen verstom laat al baie medici verstom.
Ek wens meer pasiënte en veral hulle dokters sal hulle arrogantheid kan tem, sulke probleme kan insien en by ons gaan aanklop vir raad en ondersteuning. Met ons spesifieke metode, wat ons al suksesvol vir meer as 20 jaar toepas en wat homself al oor en oor (wêreld-wyd in ingeligte kringe) bewys het en heeltemal herhaalbaar is.
Baie mense sal eers daarna kan versteen hoekom hulle beter gevoel het vanaf die tweede week elke keer wanneer hulle op vakansie gegaan het en weer slegter sodra hulle wee sowat twee weke tuis was (in die krietieke plekke), daarna. Wel daar kan 'n mens dit direk aflei, watter effek 'n slegte slaapplek en woonplek kan hê op jou gesondheid - en die van jou hele familie.
Dit sal jou beste belegging wees, wat jy kan maak in rigting GESONDHEID, vir jouself en jou hele familie.
- Vir meer inligting, sien: Instituut vir Geopatologie SA

Vorige36 van 56Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesondheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesondheid.

Kontak Geopatologie via e-pos
Geadverteer deur: Geopatologie.
'n soeknet lid sedert 2012-12-12.
Alle advertensies deur Geopatologie.
Pretoria-Noord - Gauteng

6411 besigtigings.
Geadverteer op 2012-12-13 09:59:23.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.