Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Gentle HandS Care Center for the Elderly » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Gentle HandS Care Center for the Elderly Gentle HandS Care Center for the Elderly  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Gentle HandS Care Center for the Elderly

Goeie dag,

Ons is 'n nuwe dag, nag en uitplaas sorg vir bejaardes in die Oos Rand (Boksburg, Brakpan, Benoni, Springs, Nigel en Kempton Park) omgewing!

Ons is NPO, CIPRO en by Departement van maatskaplike ontwikkeling geregistreer, en ons deel met mediese fondse

Ons kyk na bejaardes, paraplee, gestremdes en enige siekes.

Ons deel meerderheid van die tyd met - 

Alzheimer, Dementia, Kanker, Beroertes, Pasiente voor en na operasies, Beenbrekings, Parkinsons en nog vele meer.

Dienste wat ons verrig:

Ruil doeke,

Bad pasient,

Borsel tande,

Help pasient aan en uit trek 

Ons help hulle met elke dag se take en kan so-ook vir jou help om jou werk ligter te maak.........

Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie vandag nog. 

Vriendelike groete,

SACSO-HHSA  

 

Vorige2 van 43Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gentle hands care center for the elderly sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gentle hands care center for the elderly
Alle advertensies deur Gentle hands care center for the elderly.
'n soeknet lid sedert 2018-10-22.
Witfield - Boksburg - Gauteng

207 besigtigings.
Geadverteer op 2018-10-22 23:00:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.