Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE » Koop » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 15.12Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 17.15Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 20.53Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.07Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1328Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.88Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 16.55Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.94Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8374Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.30Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0280Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.79Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4265Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.28Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1056Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.1451Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9793Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.55Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.44Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.20Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.24Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2032Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.85Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.8737Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0479Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0365Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0076Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3444Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 3.27Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.73Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9793Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0038Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0146Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.88Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.38Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.11Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0722Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.88Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.74Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.11Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9793Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.96Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9778Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.87Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1413Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0013Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 39.27Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 15.11Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7387Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0305
GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE

R1 166 000.00
Foto 1: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 2: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 3: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 4: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 5: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 1: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 2: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 3: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 4: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE
Foto 5: GEMOEDSRUS IN JOU GOUE JARE

Tree in gemak af by hierdie gewilde aftree oord wat 'n veilige en rustige omgewing vir sy lede bied.  Hierdie lae instandhoudings tuinhuis beskik oor twee groot slaapkamers en twee badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer met die hoofslaapkamer is.  Behalwe dat dit baie netjies en gereed is om in te trek, het die eenheid 'n rits geriewe wat jy nie in ander 2-slaapkamer-eenhede sal kry nie:  • Ekstra opbergkaste en 'n lieflike patio met 'n louvre-dak.  • 'n Lugversorger.  Belê in 'n rustige aftrede, met die wete dat jy 'n spasie in een van Bloemfontein se mees gesogte oorde verseker het.

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Telefoon Nommer:0827811182
Selfoon Nommer:0827811182
Geadverteer deur: Jeanone-century21.
'n soeknet lid sedert 2021-12-17.
Alle advertensies deur Jeanone-century21.
Pretoria - Gauteng

362 besigtigings.
Geadverteer op 2021-12-17 14:33:07.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.